'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Maak jou eie tafel nommers

Lieflingkind deel vandag ‘n gratis aflaaibare tafelnommer DIY wat aansluit by ons Shibori tema vir hierdie week. Hierdie mooi tafel nommers kan gedruk word in die gerieflikheid van jou eie huis en is baie maklik om te maak. Volg die stap vir stap instruksies…

 

Jy benodig die volgende:

• A3 papier

• 3mm Stokkies van Builders Warehouse of lang sosatie stokkies

• Kleeflint

• juweel gom

• 'n Skêr

Click hier vir die aflaaibare file.

Verskaffer: