'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Handgemaak

“N TUISTE IS WAAR LIEFDE WOON. HERHINNERINGE GEMAAK WORD, VRIENDE EN FAMILIE ALTYD WELKOM IS AND VROLIKHEID NOOIT OP HOU NIE”

Ek is Madelein Taljaard, die kunstenaar agter Handgemaak. Ek is ‘n vrou en mamma en my gesin beteken vir my alles, veral die kosbare oomblikke wat ons deel. Ons fotos getuig van die liefde tussen ons en daarom het ek besluit om nooit ‘n enkele foto in ‘n laai te bêre of op my rekenaar te stoor nie. Ek wil dit elke dag sien! Ek het ‘n kreatiewe gees en het begin eksperimenteer met verskillende mediums waarop fotos gedruk kan word, onder andere hout. Ek was nie die enigste een wat mal was oor hierdie idee nie, dit het begin by ‘n vriendin wat eendag in my huis in gestap het en haarself verkyk het aan die hout skeppings teen my muur, een gunsie het gelei tot nog een wat uiteindelik gelei het tot die bestaan van Hangemaak. My liefde. My passie. My herhinnderinge. Nou joune...

Kontak verskaffer

                     _   _      _      _____   _  __
_ _ __ __ | | | | / \ |___ | | |/ /
| | | | \ \ /\ / / | |_| | / _ \ / / | ' /
| |_| | \ V V / | _ | / ___ \ / / | . \
\__, | \_/\_/ |_| |_| /_/ \_\ /_/ |_|\_\
|___/
Voer die ASCII kode sonder spasies in.