'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Film And Fiesta

Elmarie Whelan is die geskoolde fotgraaf agter die lens van Film & Fiesta en spesialiseer in Verlowings en Trou Portretkuns. Film & Fiesta Photography is gebore uit 'n begeerte om ‘n feestelike geleentheid vas te lê deur tegniese fotografie vaardighede en estetika toe te pas. Haar styl is romanties, sag en vertel ‘n storie en daar is ‘n unieke opgewondenheid en passie vir haar kuns wat sigbaar is in haar fotos.

Kontak verskaffer

R
L
L
5
r
5
Voer die kode sonder spasies in.