'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Roots Haarsalon

Roots Haarsalon is jou een-stop diensverskaffer gebasseer in Polokwane, maar reis na jou gekose venue, landswyd. Angelique spesialiseer in haar-stilering en gremering en weet presies hoe om enige bruid voor te berei sodat jy werklik glinster op jou troudag!

Kontak verskaffer

           __     _____   ____          __  __
__ _ / /_ |___ / | ___| __ __ \ \/ /
/ _` | | '_ \ |_ \ |___ \ \ \/ / \ /
| (_| | | (_) | ___) | ___) | > < / \
\__, | \___/ |____/ |____/ /_/\_\ /_/\_\
|_|
Voer die ASCII kode sonder spasies in.