'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Sôkêng Wedding Venue

Sôkêng is 'n pragtige plaas net buite Groblersdal op die De Wagendrift pad. Ongeëwenaarde gasvryheid word beklemtoon deur die warmte van grasdakke, klip en natuurlike materiale. Belowe julle liefde en toewyding aan mekaar in ons buitekapel omring deur die natuurskoon en Nyalas wat om julle wei. Ons toegewyde personeel sal julle bystaan met alle reëlings vir ‘n onvergeetlike ervaring. Ons is seker dat wanneer julle die pragtige, asemrowende omgewing besigtig en die die atmosfeer ervaar, sal julle saamstem dat dit die ideale plek vir julle spesiale dag is.

Kontak verskaffer

v
i
e
u
5
j
Voer die kode sonder spasies in.